چه کسانی این کتاب را می‌خوانند

دانشجوعلاقه‌مند یادگیری
کتابخوان حرفه‌ایلذت مطالعه
نویسندهالهام‌گیری

Abel se dogters

Kock, Helene de

قیمت نهایی

۴۹٬۰۰۰ تومان

نسخه اصلی و اورجینال

بلافاصله پس از خرید، فایل کتاب روی دستگاه شما آمادهٔ دانلود است.

تحویل فوری
پرداخت امن
ضمانت فایل
پشتیبانی

مشخصات کتاب

نویسنده
Kock, Helene de
سال انتشار
۲۰۱۴
فرمت
EPUB
زبان
af
حجم فایل
۸۱۹٫۲ کیلوبایت
شابک
9780798143806، 9780798168090، 9780798168106، 0798143800، 0798168099، 0798168102

دربارهٔ کتاب

Die wewenaar Abel Buitendag se lewe op sy plaas in die Oos-Vrystaat het ’n stil, onverstoorde gang. Of so dink hý. Sy drie dogters smag eintlik na meer warmte en kontak, na ’n lewe wat gelééf word. Sedert hul ma se dood, toe hulle nog klein was, klou hul pa verbete vas aan dit wat verby is. Maar soos Abel se dogters een vir een uit die huis gaan en deel word van die groot wêreld, gryp die lewe hul met woede en met vreugde vas. Hulle ervaar die storm en soet pyn, ook soms die bitterheid, wat liefde bring. Die oudste dogter, Adelien, is ’n dosent in sielkunde in die stad en moet op ’n dag kies tussen twee besonderse mans in haar lewe. Maar sy is ook gekweld oor haar twee susters. Christel, die jongste een, is nog op skool en alleen by die huis met ’n pa wat te sag is. En Bernadette het ’n man gekies wat haar dalk nog baie hartseer kan bring. Die wewenaar Abel Buitendag se lewe op sy plaas in die Oos-Vrystaat het n stil, onverstoorde gang. Of so dink h. Sy drie dogters smag eintlik na meer warmte en kontak, na n lewe wat gelf word. Sedert hul ma se dood, toe hulle nog klein was, klou hul pa verbete vas aan dit wat verby is. Maar soos Abel se dogters een vir een uit die huis gaan en deel word van die groot wreld, gryp die lewe hul met woede en met vreugde vas. Hulle ervaar die storm en soet pyn, ook soms die bitterheid, wat liefde bring. Die oudste dogter, Adelien, is n dosent in sielkunde in die stad en moet op n dag kies tussen twee besonderse mans in haar lewe. Maar sy is ook gekweld oor haar twee susters. Christel, die jongste een, is nog op skool en alleen by die huis met n pa wat te sag is. En Bernadette het n man gekies wat haar dalk nog baie hartseer kan bring. Met deernis en fyn humor beeld hierdie gewilde skrywer die lewe van Abel en sy drie dogters uit: hul wel en wee binne die werklikhede van ons tyd. n Menslike familiesage wat elke leser sal meevoer. Abel Buitendag se lewe op sy plaas in die Oos-Vrystaat het 'n stil, onverstoorde gang. Maar sy drie dogters smag na meer warmte en kontak. Sedert hul ma se dood, toe hulle nog klein was, klou hul pa verbete vas aan dit wat verby is. Maar soos hulle een uit die huis gaan en deel word van die groot wêreld, gryp die lewe hul met woede en met vreugde vas

قیمت نهایی

۴۹٬۰۰۰ تومان