Die Kersfeeslysie
Dina Bothaقیمت نهایی
۴۹٬۰۰۰ تومان
نسخه اصلی و اورجینال
بلافاصله پس از خرید، فایل کتاب روی دستگاه شما آمادهٔ دانلود است.
تحویل فوری
پرداخت امن
ضمانت فایل
پشتیبانی
مشخصات کتاب
- نویسنده
- Dina Botha
- ناشر
- LAPA Publishers
- سال انتشار
- ۲۰۲۱
- فرمت
- EPUB
- زبان
- af
- حجم فایل
- ۱٫۵ مگابایت
دربارهٔ کتاب
Dis baie moeilik om ʼn superma te wees Dis baie moeilik om ʼn superma te wees as jy enkellopend is. Elani Davis is ook nie die uitsondering nie. Berge skottelgoed, wavragte wasgoed en 'n baba is besig om haar onder te kry. Boonop kry sy nie die diens wat sy van Rent-a-nanny verwag nie. Iewers moet sy egter 'n streep trek en konfronteer die eienaar van die oppassers, Marion Pelzer. Wat toe nie 'n vrou is soos sy verwag het nie, maar 'n man. ʼn Baie, baie aantreklike man wat blykbaar niks van kinders weet nie. Elani gee hom 'n snipperige tikkie raad: As hy ooit 'n sukses van sy besigheid wil maak, moet hy liefs sy teikenmark leer ken. Marion aanvaar die uitdaging en toe Elani haar voordeur oopmaak, staan Marion op haar drumpel, gereed vir sy eerste les. Marion vind gou uit dat dit alles behalwe kinderspeletjies is, maar hy besef ook hoe graag hy vir ewig oppasser in dié huis wil speel.
کتابهای مشابه
Die flerrie en die advokaat
۴۹٬۰۰۰ تومان
Die Prinses En Die Dolfyn
۴۹٬۰۰۰ تومان
Die Trekboer in die Geskiedenis van die Kaapkolonie (1657-1842)
۴۹٬۰۰۰ تومان
Die hart van die vyf tale van die liefde (eBoek)
۴۹٬۰۰۰ تومان
Aan die einde van die reënboog
۴۹٬۰۰۰ تومان
<<Die>> sideboard
۴۹٬۰۰۰ تومان
Die Aanbod
۴۹٬۰۰۰ تومان
Die jakkalsdans
۴۹٬۰۰۰ تومان
Die Skooltrein
۴۹٬۰۰۰ تومان
Die paradysman
۴۹٬۰۰۰ تومان
Die Proefskrif
۴۹٬۰۰۰ تومان
In die onbekende
۴۹٬۰۰۰ تومان
قیمت نهایی
۴۹٬۰۰۰ تومان
