Klawervlei se dokter Simon
Rika du Plessis [Plessis, Rika du]قیمت نهایی
۴۴٬۰۰۰ تومان۴۹٬۰۰۰ تومان۱۰٪ تخفیف
- تخفیف زماندار−۵٬۰۰۰ تومان
۵٬۰۰۰ تومان صرفهجویی نسبت به قیمت اصلی
نسخه اصلی و اورجینال
بلافاصله پس از خرید، فایل کتاب روی دستگاه شما آمادهٔ دانلود است.
تحویل فوری
پرداخت امن
ضمانت فایل
پشتیبانی
مشخصات کتاب
- سال انتشار
- ۲۰۱۲
- فرمت
- EPUB
- زبان
- af
- حجم فایل
- ۲۰۴٫۸ کیلوبایت
- شابک
- 9781920625740، 1920625747
دربارهٔ کتاب
Dokter Simon raak verlief op Essie, sy plaasvoorman se dogter. Hy bevind hom egter skielik in 'n ongemaklike situasie toe sy ma en skoonsuster en dié se vriendin dit bewimpel dat hy aan iemand anders verloof is, en dié meisie boonop sê sy verwag sy kind. Hy skop met mag en mening daarteen, want van die nag van passie waarvan die meisie praat, onthou hy absoluut niks. Die aantrekkingskrag tussen hom en Essie is so sterk dat hulle hulle liggaamshunkerings na mekaar wou versadig, nie bloot uit begeerte nie, maar met liefde gepaard daarmee, ten spyte van Simon se bisarre omstandighede. Dinge neem 'n drastiese wending toe Simon boonop by die waterval teen die berg van sy plaas 'n vreemde meisie in die skadu's sien dans.
کتابهای مشابه
Dokter met die X-faktor (Afrikaans Edition)
۴۹٬۰۰۰ تومان
Ulundi se misterie
۴۹٬۰۰۰ تومان
Lize se wilddief
۴۹٬۰۰۰ تومان
Bethel se berg
۴۹٬۰۰۰ تومان
Abel se dogters
۴۹٬۰۰۰ تومان
Bella se skaduwee
۴۹٬۰۰۰ تومان
Die stadsjapie se moses
۴۹٬۰۰۰ تومان
’n Ma se hoop
۴۹٬۰۰۰ تومان
Alice se avonture in Wonderland
۴۹٬۰۰۰ تومان
Le Fleur se hartebreker
۴۹٬۰۰۰ تومان
Die losbol se moses
۴۹٬۰۰۰ تومان
Evita se bossie sikelela
۴۹٬۰۰۰ تومان
قیمت نهایی
۴۴٬۰۰۰ تومان
