Dubbelspel (Afrikaans Edition)
Wilna Adriaanseقیمت نهایی
۴۴٬۰۰۰ تومان۴۹٬۰۰۰ تومان۱۰٪ تخفیف
- تخفیف زماندار−۵٬۰۰۰ تومان
۵٬۰۰۰ تومان صرفهجویی نسبت به قیمت اصلی
نسخه اصلی و اورجینال
بلافاصله پس از خرید، فایل کتاب روی دستگاه شما آمادهٔ دانلود است.
تحویل فوری
پرداخت امن
ضمانت فایل
پشتیبانی
مشخصات کتاب
- نویسنده
- Wilna Adriaanse
- سال انتشار
- ۲۰۱۴
- فرمت
- EPUB
- زبان
- af
- تعداد صفحات
- ۳۹ صفحه
- حجم فایل
- ۴۰۹٫۶ کیلوبایت
- شابک
- 9780624054672، 9780624054689، 9780624068037، 9780624068044، 9780624068051، 0624054675، 0624054683، 062406803X، 0624068048، 0624068056
دربارهٔ کتاب
Hulle is almal in die land. Die Italianers met hulle Mafia-verbintenisse, die Chinese triades, die Nigeriërs, die Russe, Koreane, Indiërs, die hele lot, en dan natuurlik nog die plaaslike ouens ook. Niemand is hier vir die land en die Kaap se natuurskoon nie. Hulle het nie sentiment oor ’n politieke bestel of ’n reënboognasie nie. Geld is die enigste god wat aanbid word.Toe Ellie McKenna instem om hierdie wêreld te infiltreer, het sy gedink sy weet waarvoor sy haar inlaat. Maar soos haar pa altyd gesê het, die duiwel deel nie visitekaartjies uit nie.En nou is haar pa nie meer daar nie, en moet sy self besluit wie sy kan vertrou, en waartoe sy in staat is. Haar pa het ook gesê dis ’n job waaruit iemand dikwels nie lewend wegstap nie.Wilna Adriaanse se Dubbelspel is die eerste opwindende deel van ’n beplande tweeluik.About the AuthorWilna Adriaanse het op Worcester grootgeword en skoolgegaan, en sy voltooi daarna haar studies op Stellenbosch. Sy is getroud met Deon Adriaanse en is ma van drie seuns. So tussendeur haar swangerskappe studeer sy sielkunde deur Unisa. Sy is verslaaf aan lees én aan skryf. Met Rebecca, Met ander woorde, Die boek van Ester, Vier seisoene kind en 'n Klein lewe het Wilna wegbeweeg van die tradisionele liefdesverhaal. Hierdie verhale met hulle komplekse karakterisering en verwikkelde storielyne het topverkopers geword en haar leespubliek sterk uitgebrei. Hulle is almal in die land. Die Italianers met hulle Mafia-verbintenisse, die Chinese triades, die Nigeriërs, die Russe, Koreane, Indiërs, die hele lot, en dan natuurlik nog die plaaslike ouens ook. Niemand is hier vir die land en die Kaap se natuurskoon nie. Hulle het nie sentiment oor ’n politieke bestel of ’n reënboognasie nie. Geld is die enigste god wat aanbid word. Toe Ellie McKenna instem om hierdie wêreld te infiltreer, het sy gedink sy weet waarvoor sy haar inlaat. Maar soos haar pa altyd gesê het, die duiwel deel nie visitekaartjies uit nie. En nou is haar pa nie meer daar nie, en moet sy self besluit wie sy kan vertrou, en waartoe sy in staat is. Haar pa het ook gesê dis ’n job waaruit iemand dikwels nie lewend wegstap nie. Wilna Adriaanse se Dubbelspel is die eerste opwindende deel van ’n beplande tweeluik. Die fassinerende verhaal van'n vrou wat in die laat vyftigerjare in Suid-Afrika gebore is. Gebeure soos die oproer van die sewentiger- en tagtigerjare en die ingrypende sosio-politieke veranderinge in die land dra by tot haar politieke bewuswording en belewenisse en laat haar dikwels vrae vra oor haar identiteit en plek binne die samelewing. Sy is'n vrou wat vasgevang is binne die beperkings van'n stelsel, maar met'n versigtige blik op dinge soos die “tuislandbeleid”, die “expat”-generasie, moederskap, die lewe in Afrika en vele ander betekenisvolle aangeleenthede. Hierdie uiteenlopende invloede word deurlopend teen die agtergrond van haar witheid beleef. Die titel van hierdie fyn genuanseerde roman dui op'n bewustheid dat haar storie maar net een van vele in hierdie land en op hierdie kontinent is. Die fassinerende verhaal van n wit, middeljarige vrou wat in die laat 1950s in Suid-Afrika gebore is. Gebeure soos die oproer van die tagtigerjare en die ingrypende sosio-politiese veranderinge in die land dra by tot haar politieke bewuswording en belewenisse en laat haar dikwels vrae vra oor haar identiteit en plek binne die samelewing. Sy is n vrou wat vasgevang is binne die beperkings van n sisteem, maar met n versigtige blik op dinge soos die tuisland-beleid, die expat-generasie, moederskap, die lewe in Afrika en vele ander betekenisvolle aangeleenthede. Hierdie uiteenlopende invloede word deurlopend teen die agtergrond van haar witheid beleef. Die titel van hierdie fyn genuanseerde roman dui op n bewustheid dat haar storie maar net een van vele in hierdie land en op hierdie kontinent is. Die Italianers met hulle Mafia-verbintenisse, die Chinese triades, die Nigeriërs, die Russe, Koreane, Indiërs, die hele lot, en dan natuurlik nog die plaaslike ouens ook. Niemand is hier vir die land en die Kaap se natuurskoon nie. Geld is die enigste god wat aanbid word. Toe Ellie McKenna instem om dié wêreld te infiltreer, het sy gedink sy weet waarvoor sy haar inlaat. Maar soos haar pa altyd gesê het, die duiwel deel nie visitekaartjies uit nie. En nou is haar pa nie meer daar nie, en moet sy self besluit wie sy kan vertrou, en waartoe sy in staat is. Haar pa het ook gesê dis 'n job waaruit In This Novel A Woman Comes To Terms With Her Identity As A White South African, Focusing On Both Her Past And Present-day Circumstances. A Story That Many Readers Will Relate To.
کتابهای مشابه
Glipstroom (Afrikaans Edition)
۴۹٬۰۰۰ تومان
Vlug (Afrikaans Edition)
۴۹٬۰۰۰ تومان
Sink (Afrikaans Edition)
۴۹٬۰۰۰ تومان
Bloedspoor (Afrikaans Edition)
۴۹٬۰۰۰ تومان
Snoeiskêr (Afrikaans Edition)
۴۹٬۰۰۰ تومان
Nemesis (Afrikaans Edition)
۴۹٬۰۰۰ تومان
Doodskoot (Afrikaans Edition)
۴۹٬۰۰۰ تومان
Vuilspel (Afrikaans Edition)
۴۹٬۰۰۰ تومان
Woudfontein (Afrikaans Edition)
۴۹٬۰۰۰ تومان
Verweerskrif (Afrikaans Edition)
۴۹٬۰۰۰ تومان
Grensgeval (Afrikaans Edition)
۴۹٬۰۰۰ تومان
Sigeunerman (Afrikaans Edition)
۴۹٬۰۰۰ تومان
قیمت نهایی
۴۴٬۰۰۰ تومان
