چه کسانی این کتاب را می‌خوانند

دانشجوعلاقه‌مند یادگیری
کتابخوان حرفه‌ایلذت مطالعه
نویسندهالهام‌گیری

Vuilspel (Afrikaans Edition)

Ms Bettina Wyngaard

قیمت نهایی

۴۴٬۰۰۰ تومان۴۹٬۰۰۰ تومان۱۰٪ تخفیف
  • تخفیف زمان‌دار−۵٬۰۰۰ تومان

۵٬۰۰۰ تومان صرفه‌جویی نسبت به قیمت اصلی

نسخه اصلی و اورجینال

بلافاصله پس از خرید، فایل کتاب روی دستگاه شما آمادهٔ دانلود است.

تحویل فوری
پرداخت امن
ضمانت فایل
پشتیبانی

مشخصات کتاب

نویسنده
Ms Bettina Wyngaard
سال انتشار
۲۰۱۳
فرمت
EPUB
زبان
af
حجم فایل
۱٫۲ مگابایت
شابک
9781415200834، 9781415204429، 9781415204436، 9781415205327، 9781415205334، 1415200831، 141520442X، 1415204438، 1415205329، 1415205337

دربارهٔ کتاب

Niemand spreek haar as Nicola de Wee aan nie. Vir Blackie, die kollega in wie se plek sy telkens bevorder word, is sy "ounooi"; vir Peters, wat onredbaar beenaf op haar is, is sy "kaptein"; haar priestervriendin Sally noem haar "Nic". Dis net die Khayelitsha-stasiebevelvoerder vir wie sy "kaptein De Wee" heet.Die nag toe hulle na 'n brandende voertuig uitgeroep word, kon kaptein De Wee nie droom dat dit Thandi se motor is nie, dat sy later haar grusaam verminkte lyk sou moes uitken, en watter verreikende uitwerking die moord op haar vriendekring sou hê nie. Allermins dat sy uiteindelik die ondersoek na die moord sou moes lei. Maar om die agt moordenaars op te spoor en hul motief te ontrafel, is nie die enigste uitdaging waarvoor Nicci in hierdie ongewoon verweefde misdaadroman staan nie. Sy het self 'n geheim wat sy slim verdoesel. Tot die aand dat sy en Blackie en Peters 'n potjie maak. Die geslagte vroue se wel en wee is veweef in dié verhaal van hoop waar hoop soms wil beskaam. Dit is dié vroue, en 'n hele gemeenskap in die Overberg, se verhaal. Daar is Lilly, met die voorkindjie, en die pastoor wat sy oog op haar het. Sy probeer 'n skuiling vir die dakloses oprig, maar teen groot weerstand in. En haar ma, Frieda Daniels: 'n raakvatter, voorvrou by die appelfabriek, by die gebedsgroep en met liefdadigheid. Maar sy het blou kolle op haar, en gekraakte ribbes. Frieda is ? sterk vrou, maar hiervoor meet sy verskonings uitdink. Frieda se grootmaak-ma, Antie Miena, moet magteloos toekyk, maar net tot op 'n punt. Een nag tree sy op, sy wat Frieda se beskermengel is, sonder om die gevolge te ontsien. Troos vir die gebrokenes gee 'n sondelinge binnekyk op 'n plattelandse bruin gemeenskap en die onvergeetlike karakters wat ten spyte van alles die lewe vol in die oë kyk. Die geslagte vroue se wel en wee is veweef in dié verhaal van hoop waar hoop soms wil beskaam. Dit is dié vroue, en 'n hele gemeenskap in die Overberg, se verhaal. Daar is Lilly, met die voorkindjie, en die pastoor wat sy oog op haar het. Sy probeer 'n skuiling vir die dakloses oprig, maar teen groot weerstand in. En haar ma, Frieda Daniels: 'n raakvatter, voorvrou by die appelfabriek, by die gebedsgroep en met liefdadigheid. Maar sy het blou kolle op haar, en gekraakte ribbes. Frieda is 'n sterk vrou, maar hiervoor meet sy verskonings uitdink. Frieda se grootmaak-ma, Antie Miena, moet magteloos toekyk, maar net tot op 'n punt. Een nag tree sy op, sy wat Frieda se beskermengel is, sonder om die gevolge te ontsien. Troos vir die gebrokenes gee 'n sondelinge binnekyk op 'n plattelandse bruin gemeenskap en die onvergeetlike karakters wat ten spyte van alles die lewe vol in die oë kyk. Die skrywer gee 'n sonderlinge binnekyk na 'n plattelandse bruin gemeenskap. Die storie loop oor drie geslagte en met drie storielyne: Antie Mina is ongeletterd maar verstandig en wys. Frieda, wat sy grootgemaak het, wat nou 'n opsiener is in die appelfabriek. 'n Roman oor vier sterk vroue aan die kern van 'n klein, kleurryke plattelandse gemeenskap. 'n Verhaal oor sterk vroue, bendegeweld en aanvaarding

قیمت نهایی

۴۴٬۰۰۰ تومان