Glipstroom (Afrikaans Edition)
Anemari Jansen [Jansen, Anemari]قیمت نهایی
۴۰٬۰۰۰ تومان۴۹٬۰۰۰ تومان۱۸٪ تخفیف
- تخفیف زماندار−۹٬۰۰۰ تومان
۹٬۰۰۰ تومان صرفهجویی نسبت به قیمت اصلی
بلافاصله پس از خرید، فایل کتاب روی دستگاه شما آمادهٔ دانلود است.
تحویل فوری
پرداخت امن
ضمانت فایل
پشتیبانی
نسخه اصلی و اورجینال
فایل دیجیتال کامل و بدون دستکاری — همان نسخهای که پس از خرید دریافت میکنید.
مشخصات کتاب
- سال انتشار
- ۲۰۱۴
- فرمت
- EPUB
- زبان
- af
- حجم فایل
- ۳۰۷٫۲ کیلوبایت
- شابک
- 9780798166263، 9780798166270، 9780798166287، 9781431606511، 9781431608577، 0798166266، 0798166274، 0798166282، 1431606510، 1431608572
دربارهٔ کتاب
Maja moet probeer aanpas by die lewe in ’n padkamp in die Caprivi ná haar man, ’n ingenieur, daarheen verplaas word. Hul verhouding word vertroebel deur Louis se onvermoë om sy weermagervarings te verwerk en die spanning in die kamp, waar die druk van spertye en die klomp mans wat met hulself opgeskeep sit, soms hand uitruk. Maar Maja het ook ’n geheim wat sy vir Louis wegsteek. Slegs Phineas, die ou opsigter by die padkamp, weet iets daarvan, en in hom vind Maja ’n onverwagte vertroueling en vriend. Voor sy by Louis aangesluit het, het Maja dikwels weke alleen agtergebly in die Soutpansberg-omgewing waar hulle gewoon het. Dis in daardie alleentye wat sy ’n vriendskap aanknoop met Alex, ’n diepsinnige kunstenaar en die teenoorgestelde van die beneukte Louis. In die Caprivi is Maja dikwels op haarself aangewese en moet sy haar lewe en besluite in oënskou neem om haar pad vorentoe te vind. Op Oujaarsaand 2011 ontaard ’n lekker familiebraai in ’n skokkende nagmerrie toe ’n bottel vuuraanstekerjel in ’n pa se hande ontplof en op sy dogtertjie beland. Met 80% brandwonde gee dokters vir die 21⁄2-jarige Pippie Kruger net ’n 10% kans op oorlewing. PIPPIE vertel op hartroerende wyse van die pynlike pad wat ma Anice, pa Erwin en hul gesin sedert dié ongeluk gestap het. Die boek deel gebeure en ervarings wat nog nie vantevore in die media bekendgemaak is nie: • Erwin maak sy hart oop en vertel met rou eerlikheid hoe die tragedie hulle verhouding geraak het. • Pippie se oupa en ouma verwoord hulle gevoelens. • Anice se ervaring van Pippie se baanbreker-operasie met gekloonde vel – ’n eerste in Afrika! • Aangrypende vertellings van die dokters en spesialiste wat Pippie behandel het. • 16 bladsye roerende foto’s – sommige wat die wêreld nog nooit gesien het nie. PIPPIE vertel van ʼn ma se stryd met God en ’n wil om nooit moed op te gee nie. Dit is ’n inspirerende verhaal van ongekende deursettingsvermoë, vurige hoop en onwankelbare vertroue in God. Maja probeer aanpas by die lewe in 'n padkamp in die Kavango nà haar man Louis, 'n ingenieur, daarheen verplaas word
کتابهای مشابه
Vlug (Afrikaans Edition)
۴۹٬۰۰۰ تومان
Sink (Afrikaans Edition)
۴۹٬۰۰۰ تومان
Bloedspoor (Afrikaans Edition)
۴۹٬۰۰۰ تومان
Snoeiskêr (Afrikaans Edition)
۴۹٬۰۰۰ تومان
Nemesis (Afrikaans Edition)
۴۹٬۰۰۰ تومان
Doodskoot (Afrikaans Edition)
۴۹٬۰۰۰ تومان
Vuilspel (Afrikaans Edition)
۴۹٬۰۰۰ تومان
Woudfontein (Afrikaans Edition)
۴۹٬۰۰۰ تومان
Verweerskrif (Afrikaans Edition)
۴۹٬۰۰۰ تومان
Grensgeval (Afrikaans Edition)
۴۹٬۰۰۰ تومان
Sigeunerman (Afrikaans Edition)
۴۹٬۰۰۰ تومان
Kapabel (Afrikaans Edition)
۴۹٬۰۰۰ تومان
قیمت نهایی
۴۰٬۰۰۰ تومان
