چه کسانی این کتاب را می‌خوانند

دانشجوعلاقه‌مند یادگیری
کتابخوان حرفه‌ایلذت مطالعه
نویسندهالهام‌گیری

Kapabel (Afrikaans Edition)

Steve Hofmeyr

قیمت نهایی

۴۰٬۰۰۰ تومان۴۹٬۰۰۰ تومان۱۸٪ تخفیف
  • تخفیف زمان‌دار−۹٬۰۰۰ تومان

۹٬۰۰۰ تومان صرفه‌جویی نسبت به قیمت اصلی

بلافاصله پس از خرید، فایل کتاب روی دستگاه شما آمادهٔ دانلود است.

تحویل فوری
پرداخت امن
ضمانت فایل
پشتیبانی

نسخه اصلی و اورجینال

فایل دیجیتال کامل و بدون دستکاری — همان نسخه‌ای که پس از خرید دریافت می‌کنید.

مشخصات کتاب

نویسنده
Steve Hofmeyr
ناشر
Zebra Press
سال انتشار
۲۰۱۲
فرمت
EPUB
زبان
af
حجم فایل
۲۰۴٫۸ کیلوبایت

دربارهٔ کتاب

In hierdie oomblik voor hy homself om die lewe bring, hersien Desmond die pad wat hom gelei het tot hier. Om homself en sy lot te verander moes Danie Fourie meer doen as ontsnap uit ’n tronk. Hy moes uitstyg en Desmond Faure word, homself herskep ver weg van Krugersdorp. Hy moes sy siel verkoop, iemand ompraat, sy verlede verbloem, sy geluk maak swaai soos Pretty Woman. Hy moes ’n ander kitaar leer slaan. “Country song for ever lost its soul, when the guitar player turned to rock ’n roll …” Maar in die donker kantlyn van menslike gedrag val gewone reëls gou weg. Dit kos ’n kenner om deur die mooi afwerking te sien. Probleem is, soveel sonde laat homself nie sommerso afskud nie. En Desmond weet hy is steeds Danie, maak nie saak wat nie. Almal aanvaar sy nuwe persona. Almal hou van hom. Hy raak selfs verlief. Toe ontplof alles. "Toe Oscar Pistorius blosend in die gange van die Brooklyn- polisiestasie by luitenant Muller Joubert verbyloop, was Muller seker dat daar in jare nie so 'n bisarre saak was nie en daar nie gou weer so een sou wees nie. Hy was verkeerd. Daar was reeds. En hy was in die middel daarvan. In die omgewing van die liefde is niemand se hart veilig nie ; dit weet Muller maar alte goed, want die meisie wat hy liefhet is blykbaar nie vir hom beskore nie. En dan kom vertel 'n tannie hom van haar laaste dans in 1941. Twee broers. Een oorlog. Een meisie. Een liefde. Een kans. En 'n liefdesverhaal wat reeds sewntig jaar wag om vertel te word."--Back cover Toe Oscar Pistorius blosend in die gange van die Brooklyn-polisiestasie by luitenant Muller Joubert verbyloop, was Muller seker dat daar in jare nie so ʼn bisarre saak was nie en daar nie gou weer so een sou wees nie. Hy was verkeerd. Daar was reeds. En hy was in die middel daarvan. In die omgewing van die liefde is niemand se hart veilig nie; dit weet Muller maar alte goed, want die meisie wat hy liefhet is blykbaar nie vir hom beskore nie. En dan kom vertel ’n tannie hom van haar laaste dans in 1941. Twee broers. Een oorlog. Een meisie. Een liefde. Een kans. En ʼn liefdesverhaal wat reeds sewentig jaar wag om vertel te word. 'n Hoogs oorspronklike, opwindende en soms grieselige roman met al die elemente van 'n spanningsverhaal - misdaad en moord, geld, seks, liefde en selfmoord - in Steve Hofmeyr se kenmerkende bondige en spitsvondige styl

قیمت نهایی

۴۰٬۰۰۰ تومان